© 2019 by EXPANDACAMP, all rights reserved

  • Black Facebook Icon
  • Black Twitter Icon
  • Black YouTube Icon

TESTIMONIALS

What an experience... Camping on a next level!! The ultimate convenience allows you to enjoy nature in style. Whether its the sliding fridge or drawers, warm water shower at your back door or comfortable sleeping quarters that draws u closer... this camping experience guarantee that most needed breakaway to be quick and effortless!

Anton and Chantal from Kyalami JHB

Ek het Francois se kamp waentjie gesien en was geweldig beindruk. Toe vra ek hom om vir my ook een te bou. Dit het al my verwagtinge oortref. Ek kan nie wag om weer en weer te kamp nie. Ek het nog nie kampwaentjie gesien wat soos die een alles in het nie. Die waentjie is van die hoogste kwaliteit. Dit is gemaak met die grootste insig en vakmanskap. Ek is so trots op my waentjie dat ek dit vir geen ander waentjie op die mark sal verruil nie. Kom kyk maar self en sien waarvan ek praat. Jy sal stom geslaan wees.

Cobus Coetzee van Centurion

CALL US: +27 (0) 83 260 4063